Category: Artikels
-
‘N Boer maak ‘n plan
Hierdie gaan ‘n reeks word, soos “Cowboys don’t Cry” ‘n Boer maak ‘n plan, maar wie maak ‘n plan vir die boer? Baie van ons het van kleintyd af geleer dat ‘n man onafhanklik en sterk moet wees, maar die leefstyl is iets wat ons soos ‘n swaar rugsak oral rond dra. As man moet…