
Of jy nou uitreik vir bemoediging, vrae het, of bloot net hallo wil sê – jy is nie alleen nie. Hierdie is ‘n veilige plek en jou stem maak saak.
Klik hier om my te kontak.
Ek is nie ‘n gelisensieerde terapeut of ‘n gekwalifiseerde lewensafrigter nie, maar ek sal met megevoel luister.
Ek wil jou graag uitnooi om ‘n vennoot van my bediening te word deur vir my te bid.