Afrikaans – Anker en Vuur

Dagsê, ek is Martin de Coning,

ek het Anker en Vuur gestig omdat die meeste mans geleer word om hul pyn weg te steek eerder as om dit te genees. Hierdie is ’n plek waar jy die masker kan laat val, God te midde van jou stryd kan ontmoet, en die pad van broederskap saam met ander kan stap. Lees my storie

Deur hierdie bediening nooi ek jou:

  • Identifiseer die Wonde: Ontdek hoe seer uit die verlede jou huidige lewe vorm.
  • Beoefen Eerlike Geloof: Maak gebruik van geestelike ritmes wat jou pyn—nie jou “vertoning” nie—voor God bring.
  • Sluit aan by die Kring: Vind krag in gedeelde gesprekke en ’n broederskap wat jou rug steun.

Die meerderheid van my web tuiste is in Engels. Soos ek tyd kry is ek besig om materiaal na Afrikaans toe oor te vertaal.

Artikels

Sosiale Media